Praktyksvelde

 
Aandeelhouersooroonkomste, Aktebesorging (Oordrag van Eiendomme), Algemene Praktyk, Arbeidsreg, Arbitrasies, Boedels, Derdeparty Eise, Dronkbestuur, Egskeidings, Gesinsreg, Hooggeregshof Praktyk, Huiveliksvoorwaarde Kontrakte, Huurkontrakte, Invorderings, Kontrakte, Litigasie (Algemeen), Litigasie (Hooggeregshof), Litigasie (Kommersieel), Litigasie (Krimineel), Litigasie (Landdroshof), Mediasie, Mediasie-Egskeidings, Motorongelukke, Opstel van KommersiĆ«le Kontrakte, Samewerkingsooreenkomste, Strafsake, Testamente, Trusts, Uitsettings, Vennootskapsooreenkomste, Verkoop van Besigheids Ooreenkomste.

Fooie
 
Ons fooie word volgens die neergelegde tariewe bereken. Ons sal met graagte by die aanvang van 'n nuwe saak vir u 'n skatting gee van wat u te wagte kan wees. 

Kopiereg: PETER SWART Prokureur / Attorney 2013 

       Regsdienste 

Make a free website with Yola